1. Aan my engel op Valentynsdag.
  2. Ek hoop vandag is 'n wonderlikke dag vir jou.
  3. Ek wil jou net laat weet hoe lief ek vir jou is.
  4. Ek is baie opgewonde vir die lang pad wat ons nog saam gaan stap en ek is so bly dat dit saam met jou is.
  5. Ek weet dat ons baie gelukkig saam gaan wees en dat ons enige iets saam kan vermag.
  6. Loef jy die allesste en dankie dat jy myne is!
    PS: Hierdie domain is jou klein geskenkie ek hoop dit baat jou goed in die suksesvolle praktyk wat jy begin